topmasshead

Academic

   
Gerdi Spies Van der Westhuysen  

left Gerdi (Gerdi Spies Van der Westhuysen) right

Sy behaal die volgende grade aan die Universiteit van Stellenbosch: 1995 -BComm (Regte); 1998 - LLB (voltooi haar finale jaar LLB by die Universiteit van Leuven in Belgie as uitruilstudent); 2001 - LLM (cum laude); 2004 - MComm (Belasting).
In Februarie 2000 word sy toegelaat as prokureur van die Hooggeregshof Kaap de Goeie Hoop. Gedurende 2000 tot 2009 werk sy by PricewaterhouseCoopers as internasionale belasting spesialis.
Haar area van deskundigheid is "transfer pricing", 'n hooggespesialiseerde belasting veldgebied wat deur min professionele persone in Suid Afrika beoefen word.

Tans werk sy as "transfer pricing" spesialis by die Suid Afrikaanse Inkomstediens

Sy is getroud en het twee dogtertjies.

 
 
 
 
 
 
 
   

Gerdi

quick info:

--------------------------------------------------

Matric Year: 1992

City: Johannesburg

Email: ...

badge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

bottom

 

 

 

 

Quick Contact

+27 Tel: (021) 872 4371
+27 Fax: (021) 872 7812

Faure Street
Paarl 7646
021 872 4371

You are here: Home Profiles Gerdi Spies Van der Westhuysen