topmasshead

Art and Culture

   
Rene Spies  

left Rene (Rene - Spies) right

Rene Spies is ‘n TV-en filmregisseur asook 'n draaiboekskrywer wat in Kaapstad woon. Nadat sy in 2002 by La Rochelle gematrikuleer het, voltooi sy haar BCom Bemarkingsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch.

Hierna behaal sy 'n BA graad in Media en Rolprentmedium by die AFDA filmskool. Hier onderskei sy haar verder deurdat haar projek as die beste aangewys word in haar finale jaar. Haar kortfilm ‘Shameelah’ is ook as deel van Durban Internasionale en die Apollo filmfeeste gekies.

Na filmskool het sy as assistent vir die Oscar-bekroonde regisseur Marleen Gorris gewerk en daarna sluit sy by Homebrew films aan. Haar resumé sluit ondermeer in dat sy die hoofskrywer vir die SAFTA bekroonde All Access was asook die regisseur en skrywer van die tiener doku-reeks ShoreThing.

Sy het onlangs die nuwe musiekvideo van Heinz Winkler, "Vat My Hand", vervaardig. Sy het ook die regte verkry vir en begin in Maart skiet aan haar eerste vollengte film, Liefde Wen, as skrywer en regisseur.

 
 
 
 
 
 
 
   

Rene

quick info:

--------------------------------------------------

Matric Year: 2002

City: Cape Town

Email: ...

badge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

bottom

 

 

 

 

Quick Contact

+27 Tel: (021) 872 4371
+27 Fax: (021) 872 7812

Faure Street
Paarl 7646
021 872 4371

You are here: Home Profiles Rene Spies